2006-01


grootmense

leeslyste

Bekronings

C.P. Hoogenhout-toekenning vir die beste
Afrikaanse kinderboek

Die toekenning is in 1960 ingestel. Na die ontbinding van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Biblioteek- en Inligtingwese in 1998 hanteer Unisa se Eenheid vir Navorsing in Kinderliteratuur die toekenning.

1960W.O. Kühne (Huppel verjaar)
1961Alba Bouwer (Katrientjie van Keerweder)
1962Geen bekroning nie
1963F. du Plessis en Katrine Harries (Rympieboek vir kinders)
1964 Freda Linde (Snoet-alleen)
1965Geen bekroning nie
1966 G. Komnick (illustreerder) (Botter-aas)
1967 G. Komnick (illustreerder) (Die stadsmusikante)
1968 P.W Grobbelaar en Katerine Harries (Die mooiste Afrikaanse sprokies)
1969Geen bekroning nie
1970Geen bekroning nie
1971Alba Bouwer ('n Hennetjie met kuikens)
1972Geen bekroning nie
1973 Freda Linde (Jos en Klos)
1974 Freda Linde (By die oog van die fontein)
1975Geen bekroning nie
1976Rona Rupert (Wat maak jy, Hektor?)
1977 Freda Linde (Die kokkewiet en sy vrou)
1978Geen bekroning nie
1979 Hester Heese (SÍra MadÍra)
1980Geen bekroning nie
1982 - 83 Alba Bouwer (Vlieg, swaeltjie, vlieg ver)
1984 - 85 Tafelberg Uitgewers (Goue lint, my storie begint)
1986 - 87 Geen bekroning nie
1988 - 89 Geen bekroning nie
1990 - 91 Barrie Hough (Droomwa)
1992 - 93 Geen bekroning nie
1994 - 95Martie Preller (Anderkantland)
1996 - 97 Janie Oosthuysen (Juffrou Luisenbosch en die breinwassers)
1998 - 99 Verna Vels (Liewe Heksie en die Rekenaar)
2000 - 02Geen bekroning nie
2003 - 04Leon de Villiers (Droomoog Diepgrawer)
Inligting verskaf deur deur Miemie du Plessis-Enslin
Gauteng Provinsiale Biblioteekdiens
Terug na Leeslyste

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.
Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2006