2015-03


grootmense

leeslyste

Bekronings

Elsabe Steenbergprys vir Vertaalde Kinder- en Jeugliteratuur

Die prys is in 2008 ingestel en word geborg deur die PUK-Kanselierstrust, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom. Dit is vir die doel van die prys geoorloof om uit enige taal werke in Afrikaans te vertaal. Hierdie werke is gemik op die lesers in die ouderdomsgroep 5-12 (kinderliteratuur) en tieners en jong volwassenes (jeugliteratuur).

2009 Jaco Jacobs (Willemien en die geel kat) (Ottoline and the yellow cat - Chris Riddell)
2012

Amelia de Waal (die Kabouter-reeks)

2015 Kobus Geldenhuys (Hoe om drakonees te praat)

Die prys is in 2008 ingestel en word geborg deur die PUK-Kanselierstrust, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom. Dit is vir die doel van die prys geoorloof om uit enige taal werke in Afrikaans te vertaal. Hierdie werke is gemik op die lesers in die ouderdomsgroep 5-12 (kinderliteratuur) en tieners en jong volwassenes (jeugliteratuur).

Inligting verskaf deur Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.

Terug na Leeslyste

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | e-pos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.

Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2016