2009-08


grootmense

leeslyste

Bekronings

Katrine Harries-prys vir jeugboekillustrasies

Die toekenning word gemaak deur die Suid-Afrikaanse instituut vir Biblioteek- en Inligtingswese

1974 Katrine Harries (Rympies vir kleuters)
1976 Katrine Harries (Die herelandgoed)
1978 Cora Coetzee (Die muis sonder snorbaard en Storiehuis, woordpaleis)
1980 Anne Walton (Sy wat die soen op haar voorkop dra)
1982 Adriaan van Zyl (Kobus het 'n blom)
1984 Alida Bothma (Al Everest se voŽls; Die aarde moet vry wees)
1986 Niki Daly (Not so fast Songololo)
1988 Jeremy Grimsdell (Moesan muis / Moesan mouse; Lank lewe Leeuhart / Long live Lion Heart)
1990 Joan Rankin (The dancing elephant; The twelve days of Christmas; Vra vir Frederika)
1992 Catherine Stock (Armien gaan see toe)
1994 Jeremy Grimsdell (Kalinzu and the oxpeckers)
1996 Jude Daly (The gift of the sun)
  Piet Grobler drie maal bekroon. Piet Grobler het op 5 Maart 2008 tydens die openingsfunksie van die UP-bookfest drie toekennings vir die Katrine Harries-medalje ontvang, vir 1999-2001, 2002-2003 and 2004-5: Doctor Me Di Cin / Dokter Me Di syn, Human & Rousseau (2001), Toepa-toepa towery Protea (2003), Net een slukkie, padda! / Please Frog, just one sip! Human & Rousseau (2002), Die spree met foete Human & Rousseau (2002), Het Vogeljes ABC Lemniscaat (2005), Makwelane en die krokodil Human & Rousseau (2004) and Mia se ma / Mia's mom Human & Rousseau (2005).
1999-2001 Piet Grobler - Doctor Me Di Cin / Dokter Me Di syn, Human & Rousseau (2001),
2002-2003 Piet Grobler - Toepa-toepa towery Protea (2003)
Net een slukkie, padda! / Please Frog, just one sip! Human & Rousseau (2002)
Die spree met foete Human & Rousseau (2002),
2004-2005 Piet Grobler - Het Vogeljes ABC, Lemniscaat (2005), Makwelane en die krokodil, Human & Rousseau (2004) and Mia se ma / Mia's mom, Human & Rousseau (2005).
2007 Emily Bornoff (Die Prinses van die Afrikavlaktes)
Terug na Leeslyste

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.

Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2009