2011


grootmense

leeslyste

Toekennings 2011

Boeke en skrywers wat gedurende 2011 toekennings ontvang het.

Wenners van die ATKV-Kinderboek-toekennings is:

Voorleeskategorie: 3 – 6 jaar: Skrywer: Theresa van Baalen (LAPA Uitgewers) – Karla Krullebol. Illustreerder: Chris Venter (LAPA Uitgewers) – Karla Krullebol

Selfleeskategorie: Graad 1 – 3:
Hoekom praat grootmense so snaaks? (Protea Boekhuis) Skrywer: Keina Swart. Illustreerder: Maja Sereda (Protea Boekhuis)

Selfleeskategorie: Graad 4 – 5

Skrywer: Jaco Jacobs (Tafelberg) – Harlekyn

Illustreerder: Alistair Ackermann (LAPA Uitgewers) – Agent Snoet en die Groen Genugtig

Selfleeskategorie: Graad 6 – 7: Skrywer: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) – Nova

Selfleeskategorie: Graad 8 – 10: Skrywer: Nerine Ahlers & Alet Steenkamp (LAPA Uitgewers) – Liefde
is ...

Media24- literÍre pryse 2011: (Eers Via Afrika-pryse)

M.E.R.-prys vir jeugboek: Derrick van der Walt met Willem Poprok (Tafelberg). (2011-07)

Die skrywer Wendy Hartmann en illustreerder Joan Rankin ontvang die M.E.R.-prys vir die bes geÔllustreerde kinderboek vir Net Sisi/Just Sisi (Human & Rousseau). (2011-07)

Tafelberg, 'n druknaam van NB-Uitgewers, en Sanlam het die wenners van die Sanlam-pryse vir Jeuglektuur 2011 bekend gemaak.

Annelie Ferreira verower die goue prys in die Afrikaanse kategorie vir Tot siens, koning Arthur.

Silwer prys Afrikaans - Derick van der Walt vir Hoopvol.

In die Engelse kategorie wen Jayne Bauling goud vir haar roman Dreaming of Light. Kabelo Duncan Kgatea wen goud in die kategorie Sotho-tale met sy boek Mmudubudu. Silwer pryse vir die debuutskrywers Neil Malherbe, vir The Magyar Conspiracy (Engels), en B.D. Khawula, vir Yihlathi Leli (Nguni-tale). (2010-10) meer

 

Hierdie lys maak nie aanspraak op volledigheid nie.
Terug na Leeslyste

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.

Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2013