2012


grootmense

leeslyste

Toekennings 2012

Boeke en skrywers wat gedurende 2012 toekennings ontvang het.

ATKV-Kinderboek-toekennings 2012

Voorleeskategorie:
3 - 6 jaar

Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) - Haasmoles
Illustreerder: Zunica Joao (LAPA Uitgewers) - Slaaptyd, Matilda

Selfleeskategorie:
Graad 1 - 3

Skrywer: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) - Klou
Illustreerder: Karen Lilje (LAPA Uitgewers) - Klou

Selfleeskategorie:
Graad 4 - 5

Skrywer: Fanie Viljoen (Human & Rousseau) - Grilbrigade
Illustreerder: Astrid Castle (Tafelberg) - Spookskip

Selfleeskategorie:
Graad 6 - 7

Skrywer: Jaco Jacobs (Lize Roux) (LAPA Uitgewers) - My hart is vol graffiti

Selfleeskategorie:
Graad 8 - 10

Skrywer: Carina Diedericks-Hugo (LAPA Uitgewers) - Permanente ink

TIENIE HOLLOWAYMEDALJE VIR KLEUTERLITERATUUR

Theresa van Baalen as skrywer en Joan Rankin vir illustrasies (Aspris-krokkodis)

Hierdie lys maak nie aanspraak op volledigheid nie.
Terug na Leeslyste

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.

Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2013