2013


grootmense

leeslyste

Toekennings 2013

Boeke en skrywers wat gedurende 2013 toekennings ontvang het.

ATKV-Kinderboek-toekennings 2013

seerowers

Voorleeskategorie:
3-6 jaar

Skrywer: Jaco Jacobs Illustreerder: Chris Venter (LAPA Uitgewers) – Waarvoor is seerowers bang?

kinderspeletjies

Selfleeskategorie:
Graad 1-3

Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – ’n Kas vol monsters: Kinderspeletjies

cowboys

Illustreerder: Alistair Ackermann (LAPA Uitgewers) – Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die seerower van watsenaam

nina

Selfleeskategorie:
Graad 4-5

Skrywer: Elizbè van der Colff Illustreerder: Chris Venter (Tafelberg) – Nina en die wacky hare

divan louw

Selfleeskategorie:
Graad 6-7

Skrywer: Jaco Jacobs (Tania Brink) (LAPA Uitgewers) – Al die meisies hou van Divan Louw

hoopvol

Selfleeskategorie:
Graad 8-10

Skrywer: Derick van der Walt (Tafelberg) – Hoopvol

 

Die wenners van die 2013 Media24 Boeke Pryse is Vrydag, 6 Junie, aangewys.

totsiens

Die M.E.R. -prys vir die beste jeugroman (ouderdomme 8 tot 16, maar nie uitsluitlik vir dié ouderdomme nie): Tot siens, koning Arthur deur Annelie Ferreira, uitgegee deur Tafelberg.

ben

Die M.E.R.-prys vir die beste geïllustreerde kinderboek (ouderdomme 0 tot 8, maar nie uitsluitlik vir dié ouderdomme nie): Ben en die walvisse deur Ingrid Mennen en geïllustreer deur Irene Berg, uitgegee deur Tafelberg

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings 2013

anna atoom

Alba Bouwerprys vir Kinderliteratuur 2013 Elizabeth Wasserman (Anna Atoom-reeks)

willem poprok

Scheepersprys vir Jeugliteratuur 2013 Derick van der Walt (Willem Poprok)

 

 

 

 

Hierdie lys maak nie aanspraak op volledigheid nie.
Terug na Leeslyste

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.

Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2013