2014


grootmense

leeslyste

Toekennings 2014

Boeke en skrywers wat gedurende 2014 toekennings ontvang het.

Sanlam-pryse vir Jeuglektuur 2013

Tafelberg en Sanlam het die die wenners van vanjaar se Sanlam-pryse vir Jeuglektuur aangekondig.

chuck norris

Kategorie vir Afrikaans:Goud – Annelie Ferreira vir Chuck Norris kan deel deur nul

moord suurlemoen

Silwer – Jelleke Wierenga vir Moord per suurlemoen

 

ATKV-Kinderboek-toekennings 2014

bomami

Voorleeskategorie: Graad RR – 1
Skrywer: Ewald van Rensburg (Christelike Media Publikasies) – Bomani Meerkat Illustreerder: Tanja Joubert (Christelike Media Publikasies) – Bomani Meerkat

snotzilla

Selfleeskategorie: Graad 2 – 3 Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Professor Fungus en die skrikwekkende Snotzilla Illustreerder: Johann Strauss (LAPA Uitgewers) – Professor Fungus en die skrikwekkende Snotzilla

rivierperde

Selfleeskategorie: Graad 4 – 5
Skrywer: Jaco Jacobs (Lize Roux) (LAPA Uitgewers) – Stalmaats: Rivierperde

bastian blom

Selfleeskategorie: Graad 4 – 5
Illustreerder:
Celeste Vlok (LAPA Uitgewers) – Bastian Blom en die woedende weerwolf

spring

Selfleeskategorie: Graad 6 – 7
Skrywer: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) – Spring

gerook

Selfleeskategorie: Graad 8 – 10 Skrywer: Eldridge Jason (LAPA Uitgewers) – Gerook

 
a is vir appel
 
Die kinderboek A is vir Appel deur die bekende aktrise Vicky Davis en Chris Venter (illustreerder) is pas aangewys as die beste publikasie van die jaar in die 2013 Suid-Afrikaanse Vroeë Kinderontwikkeling-toekennings (SAECD). Die uitgewer het prysgeld van R30 000 ontvang. 
 
die boom se naam is bojabi
The Name of the Tree is Bojabi deur die skrywer Dianne Hofmeyr en illustreerder Piet Grobler is as die naaswenner aangewys met prysgeld van R20 000. Albei wenboeke word uitgegee deur Human & Rousseau, ’n druknaam van NB-Uitgewers. 

l

Hierdie lys maak nie aanspraak op volledigheid nie.
Terug na Leeslyste

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | e-pos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.

Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2015