2000-09


grootmense

leeslyste

Die vreugde van verse

Rympies vir klein duimpies

Steweltjies na Wonderland. Hester Heese. Tafelberg, 1998.

Nuwe Kleuterverseboek. D.J. Opperman (smst.) Tafelberg, 2000.

Nuwe Kleinverseboek. D.J. Opperman (smst.) Tafelberg, 1982.

Trompettertjie. Pieter W. Grobbelaar (smst.) Perskor, 1989.

Wieliewalie. Pieter W. Grobbelaar (smst.) Perskor, 1989.

Mallemeule. Pieter W. Grobbelaar (smst.) Perskor, 1989.

Rympies vir kleuters. Leon Rousseau (smst.) Human & Rousseau, 1974.

Rympies vir kinders. Leon Rousseau (smst.) Human & Rousseau, 1976.


'n Keur vir hoërskole

Koerier. Hennie Aucamp. Human & Rousseau, 1999.

Van sigbare en onsigbare dinge. P.W. Buys. Tafelberg, 1998.

Muur van berge. Anlen Marais. Tafelberg, 1999.

Die sagte vlees. Vincent Oliphant. Tafelberg, 1998.

Die skaduwee van die son. Lina Spies, Human & Rousseau, 1998.

Sy sien webbe roer. Lina Spies (smst.) Human & Rousseau, 1999.


Digbundels vir elke boekrak

Valkuns. Steve Hofmeyr. Human & Rousseau, 1997.

Om te lewe is onnatuurlik: Eenvoudige spoorwegstories. Gert Vlok Nel, Tafelberg, 1993.

'n Staning onder sterre. George Weideman. Tafelberg, 1997.

Pella lê 'n kruistog vêr. George Weideman. Tafelberg, 1998.

Die herstelike lig. Ernst van Heerden. Tafelberg, 1996.

Patzers. Louis Esterhuizen. Human & Rosseau, 1997.

Skeurkalender. Daniel Hugo. Tafelberg, 1998.

Liefde, Miskien. Herman de Coninck. Queillerie, 1996.

'n Engel deur my kop. Sheila Cussons. Tafelberg, 1997.

Liggaamlose taal. Koos Human (smst.) Human & Rousseau, 1996.

Nuwe stemme. Anastasia de Vries en George Weideman (smst.) Tafelberg, 1997.

Bibliografie is saamgestel deur Adinda Vermaak, Adviseur: Kurrikulumbronne, EDULIS, WKOD
Terug na Leeslyste

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.
Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2005