Werfjoernaal
 
2002-12-31

werfjoernaal
argief



Versoeke vir manuskripte

Tafelberg Uitgewers soek tekste vir prenteboeke. Skrywers word genooi om tekste voor te lê wat geskik is vir 5-8/ 6-9-jariges. Geen illustrasies is nodig nie - die uitgewer sal self hiervoor sorg indien die manuskrip vir publikasie aanvaar word. Kontak Louise Steyn vir meer inligting. lsteyn@tafelberg.com

Heinemann Publishers would like to increase their base of southern African illustrators of children's books. "We are particularly interested in illustrators who work in colour for younger readers. If you know of anyone who might be suitable please ask them to send copies of their work to me." Sally Howes Heinemann Publishers: southern Africa Box 12035 Dorpspruit 3206 sallyh@heinemann.co.za

Manuskripte gesoek. Lapa Uitgewers nooi skrywers om stories vir kleuters en kinders aan hulle voor te lê. Kontak Miemie du Plessis vir meer inligting. MiemieD@atkv.org.za

Wil jy kinderboeke illustreer? Talentvolle illustreerders word genooi om 'n portefeulje van hulle werk aan Tafelberg Uitgewers voor te lê. Kontak Louise Steyn vir meer inligting. lsteyn@tafelberg.com

Biblionef is desperate for children's books written in African languages. If anyone has any manuscripts ready, please send them, with a note attached mentioning that these are part of the drive for Biblionef, to: Centre for the Book, PO Box 15254, Vlaeberg, 8018. Or to Jean Williams bibfsa@iafrica.com

 

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.
Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2005