2011


jongklomp

skryfgeheime

Skryfwenke
Fanie Viljoen
  • Skryf eenvoudig.
  • Moenie lang sinne gebruik nie.
  • Vermy clichés.
  • Dink vars en helder.
  • Skryf visueel.
  • Skryf om jouself uit te druk, nie om mense te beïndruk nie.
  • Gebruik kort beskrywings.
  • Kinders hou van kleurvolle detail.
  • Let op jou spelling. Kry 'n speltoetser bv. Noordwes-Universiteit s'n.
  • Kry woordeboeke, bv. Pharos se 5-in-1-rekenaarwoordeboek.
  • Jy moet herskryf.
  • Lees! Lees! Lees!

Fanie Viljoen
Terug na skryfgeheime

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.

Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2012