toets posts

avontuurboek 1

Geheime skrywer
En Zytia se geheimsinnige meesteres soek sy bloed . . . ...read more

avontuurboek3

piet verdriet
Daar is wel n paar probleme: die jaloerse Beula, `n geheimsinnige matchmaker en die feit dat haar pa skielik tienersleng praat en leer skateboard ry . . ...read more

avontuurboek4

avontuur skrywer
Wanneer Eddie twee mans hoor praat oor n rooftog jare gelede tydens die Boendoesbaai Derby, is hy vasberade om die geheim te ontrafel. Kon so iets skokkends ooit in hulle klein kusdorpie gebeur? Maryna Cloete, pal met haar neus in ander se ...read more

nog 'n avontuurboek

Ons skrywer
Gabriel skrik wakker in `n donker kelder in `n vreemde stad, sonder enige herinnering van hoe hy daar gekom het. Al wat hy onthou is sy naam en dat hy in Amsterdam woon. Tot sy verbasing bevind hy hom in die Kaap van Storms, die VOC se ou ...read more

Projek Paddaprins

Maritha Strydom
"Padda!" Wat soek `n padda in die parfuumwinkel? En nie net één padda nie ... Eers maak `n bruinerige, slymerige vleipadda sy opwagting. En toe `n groot groen brulpadda ... Die arme Monique se senuwees kan dit nie meer hou nie. As iemand nie vinnig ...read more
20081112

Gevaarlike lopies

Jaco Jacobs
Krieketpret en Gevaarlike lopies het as een boek verskyn .. Gevaarlike lopies verskyn nou op sy eie met `n splinternuwe baadjie! Jong krieket entoesiaste van 10 jaar en ouer sal gaande wees oor Henk en sy avonture. Henk kan nie wag vir die ...read more
20071001

Duskant die doodlyn

Jaco Jacobs
Duskant die doodlyn verskyn nou met ’n splinternuwe baadjie! Jong rugby-entoesiaste van 10 jaar en ouer sal gaande wees oor Werner en sy avonture. Werner en sy vriende lééf vir rugby. Hierdie jaar is hulle vasbeslote om hulle aartsvyande ‘n ding of ...read more
20071006

Projek Paddaprins

Maritha Strydom
"Padda!" Wat soek `n padda in die parfuumwinkel? En nie net één padda nie ... Eers maak `n bruinerige, slymerige vleipadda sy opwagting. En toe `n groot groen brulpadda ... Die arme Monique se senuwees kan dit nie meer hou nie. As ...read more
2008-11-12

Projek Paddaprins

Maritha Strydom
"Padda!" Wat soek `n padda in die parfuumwinkel? En nie net n padda nie ... Eers maak `n bruinerige, slymerige vleipadda sy opwagting. En toe `n groot groen brulpadda ... Die arme Monique se senuwees kan dit nie meer hou nie. As iemand nie vinnig ...read more
2008-08-12

Gevaarlike lopies

Jaco Jacobs
Krieketpret en Gevaarlike lopies het as een boek verskyn .. Gevaarlike lopies verskyn nou op sy eie met `n splinternuwe baadjie! Jong krieket entoesiaste van 10 jaar en ouer sal gaande wees oor Henk en sy avonture. Henk kan nie wag vir die ...read more
20071001

Duskant die doodlyn

Jaco Jacobs
Duskant die doodlyn verskyn nou met n splinternuwe baadjie! Jong rugby-entoesiaste van 10 jaar en ouer sal gaande wees oor Werner en sy avonture. Werner en sy vriende lf vir rugby. Hierdie jaar is hulle vasbeslote om hulle aartsvyande n ding of twee ...read more
2007-10-06

Balletklas: Dansmaats

Licia Erasmus
Ballet is deesdae aaklig! Dit voel vir Jana of sy nooit gaan maats maak in haar nuwe balletklas nie. Veral nie as dit van kliekerige, katterige Katja afhang nie. Dan ontmoet Jana `n nuwe dansmaat. Sal hy sy man kan staan teen Katja? En sal enige ...read more
20071105

Balletklas: Towerskoene

Licia Erasmus
Jana kan nie meer wag vir die beroemde prima ballerina wat hulle balletskool gaan besoek nie. Sy kom soek jong dansers om saam met `n Russiese balletgeselskap in Die Neutekraker te dans. Sal Jana die rol van Clara kan losdans? Maar dan verdwyn haar ...read more
2007-11-05

Jock van die Bosveld

Sir Percy FitzPatric
Die verhaal van Sir Percy Fitzpatrick se ondervindinge as jong prospekteerder en transportryer in die Oos-Transvaalse Laeveld van die tagtigerjare. Die hoofkarakter is egter nie die skrywer self nie, maar wel sy getroue hond, Jock. Jock van die ...read more
2007-10-17

Dr. Jekyll en mr. Hyde

Robert Louis Stevenson
In 1886 lewer Stevenson sy opsienbarende en aangrypende boek oor die Londense medikus, Jekyll wat daarin slaag om sy eie gesplete persoonlikheid te skei en in twee aparte gestaltes te projekteer. Hy skep sy eie dubbelganger, wat hy Edward Hyde noem, ...read more
2007-09-04

Voelers

Jaco Jacobs
My hart klop in my keel. Dit voel of ek in ’n nagmerrie beland het. Ek kan amper nie kyk na die twee goed wat by my baadjie se moue uitsteek nie. Ek lig my twee goggapote op. Hulle klik-klik voor my oë. Marnus is mal oor goggas. Krieke, ...read more
2007-11-08

Geheime wapen

Joe Craig
Wie is die geheimsinnige mans wat Henk agtervolg? Hoekom soek hulle hom? Wat steek sy ouers vir hom weg en wie kan hy vertrou? En hoekom kan hy skielik sulke ongelooflike cool goed doen? Henk Meyer is n seun met n geheim en selfs hy weet nie wat dit ...read more
2007-09-05

Gevang!

Martie Kruger
n Vakansie by die see klink glad nie sleg nie. Veral omdat jy weet jou pa, n joernalis, is in werklikheid op die spoor van n sindikaat wat met diamante smokkel. Die enigste een met wie jy tot dusver di opwindende geheim gedeel het, is Nexus die ...read more
2007-08-08

Vin die virusjagter

Jeanine Henning
Zack het een troos: sy rekenaar waar hy met hartelus op die Internet kan surf, nuwe algoritmes skryf, nuwe speletjies ontwikkel en om so `n bietjie hacking te doen, al weet hy goed dit is teen die wet. Tot die dag dat hy vir Vin Marko ...read more
2007-07-12

Gevaarlike lopies

Jaco Jacobs
Krieketpret en Gevaarlike lopies het as een boek verskyn ….. Gevaarlike lopies verskyn nou op sy eie met ’n splinternuwe baadjie! Jong krieket entoesiaste van 10 jaar en ouer sal gaande wees oor Henk en sy avonture. Henk kan nie wag vir die ...read more
20071002