2016-01


jongklomp

versfabriek

Leespret ...

Leespret

Om boeke te lees en te teken,
doen ek soms met 'n flits onder die deken.
As mamma sê ek moet gaan slaap,
gee ek kamma 'n lang gaap.
Maar wanneer ek na my kamer gaan,
begin ek vir my 'n huisie opslaan.
Ek vat my flits en 'n lekker storieboek,
klim in my huisie en lees tot ek doeks.

 

Zune Ackerman (12) 2015

 

 


Hou jy ook van lees?

Waarom skryf jy nie 'n versie of gedig hieroor nie?

Gebruik die posbus om jou gedig aan Storiewerf te stuur,
en wie weet... wen jy dalk nog 'n lekkerleesboek

Terug na Versfabriek

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | e-pos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.

Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2016