2002


jongklomp

vonkelfiksie

Storiewerf skryfkompetisie 2002

Wenners

Nagmerrie - Madeleine Venter
Spore in die sand - Euodia Swart
Die bos - Marzunet Scholtz

Oor die kompetisie

Oor die skryfkompetisie

In Storiewerf se skryfkompetisie 2002 moes deelnemers 'n storie van 600 woorde skryf wat só begin:

A

Die bergspits lyk nog 'n ewigheid ver. Maar hy/sy MOET dit net eenvoudig maak. Daar is nie ander opsies nie. Vorentoe … dis al. Net altyd vorentoe. Nie terugkyk nie … Sy/haar hande is bebloed en klou aan skurwe rotspunte vas. Net nie gly nie … net nie laat los nie ….

B

Die bos druk my vas … ek kry nie asem nie. Die paadjie word smaller en smaller. Dis nou amper stikdonker en die voel asof die bos lewe. En asof dit my soek …. asof iets my soek …

C

Hoe ver nog? Hoe ver nog? Is dit water wat daar blink? Dit moet net wees … dit moet net wees … my/sy/haar voete kan nie meer nie. Kan nie meer nie. Maar ek/hy/sy moet … as ek/sy/hy nou gaan sit is dit verby. Sal ek/hy/sy nooit weer opkom nie. Dan sal die sand my toewaai, begrawe in hierdie verlatenheid.

Eerste prys: geskenkbewys ter waarde van R250 van Kalahari.net.

Naaswenners ontvang boekpryse.

Die beoordeling is gedoen deur Vakgroep Skryfkuns in die Skool vir Tale PU vir CHO.

Terug na Vonkelfiksie
Al die wenverhale

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.
Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2005