2003


jongklomp

vonkelfiksie

Storiewerf skryfkompetisie 2003

Wenners

Senior (14-18)

Engele op aarde - Lana Fourie
Rose - Helen van der Horst
My lewe in 'n glaskas - Suretha du Plessis

Junior (9-13)

Eli en die Blommetjie-Taxi - Lizet Engelbrecht
Die pamflet - Marietjie Vos
My Pa - Marie-Louise Solms



Oor die kompetisie

Die standaard van die inskrywings was hoog en dit was pret om die stories te lees. Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het.

Oor die skryfkompetisie

In Storiewerf se skryfkompetisie 2003 moes deelnemers een van die volgende sinne gebruik om 'n storie te skryf. Die storie mag nie meer as 600 woorde wees nie.

A

Dis eers toe ek naby kom, dat ek die tou/e sien.

B

My pa is 'n snaakse man. Hy glo nie in rekenaars nie.

C

Dié nag het niemand geslaap nie.

D

As die taxi nie gestop het nie, was my lewe nog dieselfde...

E

Meisiekinders speel mos nie krieket nie.

Die pryse

Senior afdeling 14-18 jaarBorg: Tafelberg Uitgewers

Eerste prys:
Boeke ter waarde van R250

Tweede prys:
Twee naaswenners kry elkeen boeke van R150
Tafelberglogo
  
Junior afdeling 9-13 jaarBorg: Lapa Uitgewers

Eerste prys:
Ses lekkerlees boeke
Tweede prys:
Twee naaswenners kry elkeen drie lekkerlees boeke.

Lapalogo

Die beoordeling is gedoen deur Vakgroep Skryfkuns in die Skool vir Tale PU vir CHO.

Terug na Vonkelfiksie
Al die wenverhale

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.
Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2005