2004


jongklomp

vonkelfiksie

Storiewerf skryfkompetisie 2004

Wenners

Senior

Perlemoen op die rots - Helen van der Horst
Papawer - Joanette van der Merwe
Lag-lag die lewe in - Yolande Nel

Junior

In die kas - Este Verhave
Die huiswerkdief - Mika Stanvliet
Krieke noodgeval - Dené Radmore



Oor die kompetisie

Die standaard van die inskrywings was hoog en dit was pret om die stories te lees. Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het.

Vorige wenners

Oor die kompetisie


In Storiewerf se skryfkompetisie 2004 moes deelnemers een van die volgende sinne gebruik om 'n storie van ongeveer 600 woorde te skryf.

A

As my ma maar kon valskerm spring...

B

"Loop! Ek soek jou nie hier nie!"

C

Huil is goed, sê die nar, maar kom ons lag liewer.

D

In die kamer is 'n kas...

E

Ek het op daardie oomblik gewens ek was onsigbaar.

F

"Kom," sê sy, "dis nou tyd."

Die pryse

Senior afdeling Borg: Tafelberg Uitgewers

Eerste prys:
Boeke ter waarde van R250

Tweede prys:
Twee naaswenners kry elkeen
boeke van R150
Tafelberglogo
  
Junior afdeling Borg: Lapa Uitgewers

Eerste prys:
Ses lekkerlees boeke

Tweede prys:
Twee naaswenners kry elkeen
drie lekkerlees boeke.

Lapalogo

Die beoordeling is gedoen deur Vakgroep Skryfkuns in die Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PU vir CHO).

Terug na Vonkelfiksie
Al die wenverhale

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.
Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2006