2005


jongklomp

vonkelfiksie

Storiewerf skryfkompetisie 2005

Wenners

Senior

Bloedband - Joanette van der Merwe
Toe-oog afspraak - Gideon Koegelenberg
Sy laaste woorde - Yolanda Nel

Meriete:
Spyt, die vlek wat nie skoonwas nie
- Ancois Ramage

Junior

Die ou dame - Danièlle Retief
Deur die weer - Kayla Roux
Begin jonk -
Carmen Botha


Oor die kompetisie

'n Rekordgetal inskrywings is ontvang. Dit was pret om die stories te lees. Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het.

Vorige wenners

Oor die kompetisie


In Storiewerf se skryfkompetisie 2005 moes deelnemers een van die volgende sinne gebruik om 'n storie van ongeveer 600 woorde te skryf.

A

Dit was nie lank nie, toe gebeur dit weer.

B

Ek kry die SMS...

C

Dis net op bewolke dae dat dit gebeur

D

Die vlek wou nie skoonkom nie.

E

Ons het die eerste duine eers sononder bereik.

F

"Wat maak 'n oulike meisie/seun soos jy, in 'n plek soos hierdie?"

Die pryse

Senior afdeling Borg: Tafelberg Uitgewers

Eerste prys:
Boeke ter waarde van R250

Tweede prys:
Twee naaswenners kry elkeen
boeke van R150
Tafelberglogo
  
Junior afdeling Borg: Lapa Uitgewers

Eerste prys:
Ses lekkerlees boeke

Tweede prys:
Twee naaswenners kry elkeen
drie lekkerlees boeke.

Lapalogo

Die beoordeling is gedoen deur Vakgroep Skryfkuns in die Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PU vir CHO).

Terug na Vonkelfiksie
Al die wenverhale

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.
Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2005