2006


jongklomp

vonkelfiksie

Storiewerf skryfkompetisie 2006

Wenners

Senior (hoërskole): 14-18 jaar

Die antieke - Monique Heystek
Ontnugtering - Charl du Preez

Junior (laerskole): 10-13 jaar

Lastige klein boeties - Marjolé Mulder
'n Huis met 'n storie - Thomas Verhave
Die geheim van die pers bakkie - Abigail Braaf

Junior (laerskole): 7-9 jaar

Danie en die dinosourus - Leon van der Vyver
Annelize se avontuur - Marguérite Fouché

Skool met meeste inskrywings

Riverlands PrimÍr, Attaway

Oor die kompetisie


In Storiewerf se skryfkompetisie 2006 moes deelnemers een van die volgende sinne gebruik om 'n storie van ongeveer 600 woorde te skryf.

A

Ek kan nie glo daar bestaan nog sulke goed nie.

B

'n Huis met 'n storie

C

Mens speel nie met 'n Tyrannosaurus nie.

D

Ek kyk graag so diep in jou oë...

E

Ag nee wat! Wie is nou bang vir...

F

"Pers is my gunsteling kleur," sug sy dramaties.

Die pryse

Senior afdeling (Hoërskool 14-18 jaar)
Borg: Human & Rousseau Uitgewers

Eerste prys:
Boeke ter waarde van R500
Tweede prys:
Naaswenners kry boeke van R250

  
Junior afdeling (10-13 jaar)
Borg: Lapa Uitgewers

Eerste prys:
Ses lekkerlees boeke
Tweede prys:
Naaswenners kry drie lekkerlees boeke.

Lapalogo
  
Junior afdeling (7-9 jaar)
Borg: Lapa Uitgewers

Eerste prys:
Drie lekkerlees boeke
Tweede prys:
Naaswenners kry twee lekkerlees boeke.

Lapalogo
  
Skool met meeste inskrywings
Borg: C-TexT
Noordwes-Universiteit
Afrikaanse Speltoetser 3.1 en Woordafbreker
 

Die beoordeling is gedoen deur Vakgroep Skryfkuns in die Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PU vir CHO).

Terug na Vonkelfiksie
Al die wenverhale

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.
Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2007