2007


jongklomp

vonkelfiksie

Storiewerf skryfkompetisie 2007

Wenners

 

Junior (laerskole): 7-9 jaar

Die Eenddraak se val - Minderd Spoelstra

Junior (laerskole): 10-13 jaar

Manie se besluit - Hendré van Rensburg
Die avonture van die Parramallallas - Cornita Steenekamp
Drommie kry vlerke - Johannet Coetzee

Senior (hoërskole): 14-18 jaar

Klipgeraamtes - Alida Nel
Manifestasie van 'n gewete - Annika Mouton
Die Renosdisduif - Lezandra Thiart


Volwasse

Die eier van alle eiers - Marianne Collen
Arrie en Tjoklits - Cobus Brits
Doukse is dierbare dierasies - Vanessa van der Westhuizen


Volwassene en kind

Is jou ma dan 'n draak? - Lynné en Gerhard Maré
Superagent Dubbel E-n-d - Angelique en Lenica Liebenberg


Algehele wenner

Die eier van alle eiers - Marianne Collen

Oor die kompetisie

In Storiewerf se Kreatiewe Kreature Skryfkompetisie 2007 moes deelnemers hierdie illustrasies gebruik het vonk vir jou eie verbeelding en 'n storie skryf.

1

2


3


4

5

6

7

8


9

Die pryse

Wie is die borge?

Lapalogo

BORGE: ATKV, ATKV-Skryfskool, LAPA-Uitgewers, Storieman, CTexTTM(NWU), Kalahari.net.

Wat is die pryse?

Junior afdeling (7-9 jaar)

Eerste prys: Vyf lekkerlees boeke
Tweede prys: Twee naaswenners kry drie lekkerlees boeke.

 
Junior afdeling (10-13 jaar)

Eerste prys: Sewe lekkerlees boeke
Tweede prys: Twee naaswenners kry vier lekkerlees boeke.

 
Senior afdeling (Hoërskool 14-18 jaar)

Eerste prys: Afrikaanse Speltoetser 3.0, Tesourus 1.0 & Woordafbreker, asook 'n boekbewys van R400 (waarde R750).
Tweede prys: Twee naaswenners kry elkeen 'n Afrikaanse Speltoetser 3.0, Tesourus 1.0 & Woordafbreker, asook 'n boekbewys van R200 (waarde R550).

 
Volwassenes

Eerste prys: 'n Unieke blikboek, No chopping sheep, van Ian Marley (waarde R700).
Tweede prys: Twee naaswenners kry elkeen 'n getekende eksemplaar van Ek en my monster van Leon de Villiers asook 'n boekbewys van R350 (waarde R500).

 
Ouer/volwassene saam met kind/ers

Eerste prys: Naweek vir 'n gesin van vier by enige ATKV-vakansieoord (waarde ongeveer R1500).
Tweede prys: Storiemanstel 8 CD's en boeke (waarde ongeveer R500).

 

Algehele wenner

Bywoning van die ATKV-Skryfskool se Herfsskool vir skrywers 2008 (waarde R1 500).
 

Die beoordeling is gedoen deur Vakgroep Skryfkuns in die Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PU vir CHO).

Die skryfkompetisie was deel van die Op die spoor van Kreatiewe Kreature-projek.

Terug na Vonkelfiksie
Al die wenverhale

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.

Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2009