s_oondvars_150
694

Balkie en die woeste virus

Marie Preller
Mart Meij
Best Books

`n Lees-, leer- en taalreis saam met Balkie 5
Die Balkie takel die woeste virus wat die pa se rekenaar lamlê met die hulp van F!, ailias Felp, en `n muis wat baie te sê het. Hy kry in die proses te doen met Ridder Rooibaard, sy vreemde lyfwag… en die slymerige, geslepe Urvis.

Het jy al ooit twee-boeke-in-een in die skool gehad? En dit boonop twee pretboeke? Dit is presies wat Balkie en die lugrowers is! Dis `n boeiende leesboek binne-in `n prettige aktiwiteitsboek propvol interssante inligting, speletjies, grappies en aktiwitete om jou beter te laat lees en leer. So lees-lees gaan jy boonop die hele graad 5-Leerprogram vir Afrikaans deurwerk sonder om agter te kom hoe hard jy werk.

Publikasie: 2005-10-12
0
Would love your thoughts, please comment.x