Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, het die hele dag lank deur die Klein Karoo geswerf op soek na avonture. Maar laatnag is daar n vreemde geluid naby hul kampvuurtjie. Twee gloeiende rooi oe verskyn in die donker. Gaan Koekemoer en Shorty die petroldief vastrek wat die Klein Karoo se water besoedel?