s_oondvars_150
1788

Daar`s `n beer in my boek

Emma Chichester Clark
LAPA

Basjan is `n groot bruin beer. En hy is moeg daarvoor om gewone beerdinge te doen. Dan ontdek hy op `n dag `n boek onder `n boom. Basjan vat die pad om die boek se eienaar op te spoor en dit is die begin van `n fantastiese avontuur …

Publikasie: 2016-01-12
0
Would love your thoughts, please comment.x