Maak kennis met ‘n paar van die bekendste spoke in Suid-Afrika soos: die spookmeisie van Uniondale, die spookhond van Aliwal-Noord, die Wandelende Jood en die seekaptein wat steeds aan boord van die Vlieende Hollander oor die oseane swerf … Hierdie 18 verhale wat Wendy Maartens in hierdie bundel oorvertel, sal jou heerlike hoendervleis gee!