s_oondvars_150
1688

Die coolste ouma op aarde

Marita van der Vyver
Zinelda McDonald
Lapa

Ons weet mos almal hoe lyk die oumas in storieboeke. Hulle het altyd spierwit hare of `n outydse brilletjie.
Maar nie altyd nie…
Is jou ouma so cool soos myne? Ontmoet `n paar fantastiese oumas…

Party oumas hou van rockmusiek of kan jou leer boomblim. Ander oumas laat jou die laat jou die lepel aflek as hulle koek bak of kan seerplekke beter soen. Maar een ding is seker: `n Regte, egte ouma is altyd hope pret!

BEKRONING: 

ATKV-Kinderboektoekenning

Publikasie: 2014-12-31
0
Would love your thoughts, please comment.x