Die Derde Buys-tweeling avontuur ( Die Gesteelde Diamante)
Anna Emm
Verteller: Hanri Platzoeder
Anna Emm Productions
Miljoene rande se diamante word uit Kruinendal se bank gesteel, en die polisie roep die Buys-tweeling se hulp in om die raaisel op te los. Die hoofverdagte is `n onderwyser in Laerskool Kruinendal, en Ben en Klara moet `n fyn ogie oor hom hou…