s_oondvars_150
1207

Die Grommende, Brommende Beer

Sean Taylor
Hannah Shaw
LAPA

Die Grommende, Brommende Beer is HONGER. Hy is op soek na iets vir middagete. En wat ontdek hy? ’n Piepklein hasie. Toe rek hy sy grommende, brommende bek groot oop … “’n Grap!” gil die haas. “Ek ken ’n baie snaakse grap!” “Nee,” grom die beer. “Ek gaan jou MIDDELDEUR HAP!” Sal die piepklein hasie ’n heerlike haashappie word, of kan hy die Grommende, Brommende Beer uitoorlê?

Publikasie: 2010-11-07
0
Would love your thoughts, please comment.x