s_oondvars_150
454

Die gruwelike geskiedenis van die wêreld

Terry Deary en Martin Brown
Human & Rousseau

Die Gruwelike Geskiedenis van die Wêreld is gewaarborg om jou tone te laat krul van gril, jou nekhare te laat rys en jou maag te laat draai wanneer jy dit op enige plek oopslaan en begin lees!Dit vertel die vieslike maar fassinerende verhaal van mense – van breinetende Neandertallers tot verskrikte tienersoldate in die twintigste eeu – alles in die grillerigste en gruwelikste volkleur.

Publikasie: 2004-03-10
0
Would love your thoughts, please comment.x