s_oondvars_150
1256

Die klein slimkoppies ontdek…diere

Ralph Lazar; Liza Swerling
Human & Rousseau

Verken die veer-, vel- en voelerwêreld van diere saam met die Klein Slimkoppies. Hulle is klein genoeg om by `n muisgat in te kruip en in `n olifant se slurp te loer, en mal genoeg om `n tier aan die tand te voel. Die klein slimkoppies is nuuskierig, vrolik en woelig, en gaan jou nader aan diere bring as wat jy ooit wou wees. Hulle`s klein outjies met groot planne!

Publikasie: 2011-06-07
0
Would love your thoughts, please comment.x