s_oondvars_150
42

Die leeu, die heks en die hangkas

C.S. Lewis; Kobus Geldenhuys
Human & Rousseau

Welkom in Narnia … ’n Towerland vol wonders en opwinding. Ontmoet Aslan, die dapperste leeu ooit, en die pragtige maar wrede Wit Heks. Alles begin waar vier kinders – Peter, Susan, Edmund en Lucy – `n vreemde ou hangkas in hul huis ontdek. Hulle klim in die kas en ontdek, agter al die pelsjasse, `n wonderwêreld van bome en berge wat in die sneeu glinster. Die bose Wit Heks het die hele land in `n ysige winter gedompel. Net Aslan kan haar verslaan en haar towerspreuk verbreek. Die kinders moet by die leeu uitkom voor dit te laat is. As hulle misluk, sal die Heks hulle vir ewig gevange hou.

Publikasie: 2007-06-05
0
Would love your thoughts, please comment.x