s_oondvars_150
66

Die reëndag-boek

Jane Bull; vertaler Kobus Geldenhuys
Human & Rousseau

Hierdie titel is vol aktiwiteite wat jy op `n reënerige dag binnenshuis kan doen – maak `n miniatuur-kamertjie, brei `n poppie en gaan mal met boontjiesakke! Hierin sal jy enigiets vind, van weef-projekte tot bak, van verf tot papier-mache.

Publikasie: 2006-09-13
0
Would love your thoughts, please comment.x