s_oondvars_150
772

Die saamsleep dieretrein

Vertaler Philip De Vos
Human & Rousseau

Gaan op `n treinreis saam met Toby en sy maats! Die treintjie het twee waentjies wat maklik by mekaar inhaak. Kry die maats bymekaar, haak die treinwaens in en vertrek op `n avontuur wat jou bekendstel aan nuwe dieremaats – by die huis, in die oerwoud en op die plaas.

Publikasie: 2006-03-22
0
Would love your thoughts, please comment.x