s_oondvars_150
80

Die teddiebeerbus en ander rympies

Jaco Jacobs
LAPA Uitgewers

Word n seerower, bak pannekoek as dit ren, gaan kuier by die dieretuin, of bou n kussingkasteel … voordat die Teddiebeerbus jou saans na die land van drome neem. Hierdie pragtig gellustreerde versameling rympies verken al die pret en avontuur in n kind se dag.

Publikasie: 2008-05-23
0
Would love your thoughts, please comment.x