Tier neem die Bosresies baie ernstig op. Hy is sommer vies omdat die ander diere nie hard genoeg oefen nie. Toe die resies begin, is Renoster sommer vinnig agter. Sal Tier sy humeur kan beteuel en sy beste maat help? `n Storie oor kwaad wees.