Wanneer Klara Buys `n verweerde skatkaart ontdek, lees sy en Ben op oor die seerowers wat jare terug hulle skatte in Kruinendal se grond kom begrawe het. Die Buys-tweeling besluit om die skat te gaan soek, en sommer gou beland hulle weer in `n spannende avontuur…