s_oondvars_150
1513

Die wiele van die bus

Igloo Books
LAPA

Sing “Die wiele van die bus” saam met met die diere op die bus! Spring op die besige bus en word deel van die pret met raserige klankknoppies!
“Die kinders op die bus lag hie, hie, hie
hie, hie, hie, hie, hie.
Die kinders op die bus lag hie, hie, hie
heeldag lank.”

Publikasie: 2013-04-16
0
Would love your thoughts, please comment.x