2-5 jaar. Kom ontdek verskillende diere-families in hierdie prettige kartonboek. Vou die bladsye oop en draai die prentewiel. Kan jy die mamma-kat help om haar klein katjie te soek? Kom help die lammetjie om sy familie te vind. Kyk hoe groot gaan die klein hondjie nog word en vind uit wat noem ons `n baba-koei!