s_oondvars_150
1221

Dierestories vir slaaptyd

Georgie Adams
Atsuko Morozumi
Human & Rousseau

Hierdie boek, met pragtige illustrasies deur Atsuko Morozumi, bevat eenvooudige, maar interessante dierestories, perfek vir voorlees en saamlees voor slaaptyd. Sebra se huis val uitmekaar. Hy probeer `n nuwe een bou, maar iets loop elke keer verkeerd. Dan kry hy die perfekte oplossing…
Hierdie boek bevat vier oorspronklike stories, spesiaal geskryf vir baie jong kinders. Daar is ook vier prentestories, waar kinders hul eie stories kan opmaak. Dit bevat ook `n handige merker aan die kant van ekle bladsy, om jou te help om by jou gunstelingstorie uit te kom.

Publikasie: 2010-09-10
0
Would love your thoughts, please comment.x