Is jy gereed vir die grootste avontuur ooit? Nadat Johan en Tom die geheim van Dinobaai ontdek, wag daar hope avontuur op hulle. In hul geheime dinosourus-wreld soek Johan en Tom na die grootste vliende reptiel wat ooit geleef het, die quetzalcoatlus. Maar wat gaan hulle doen wanneer die reuse pterosourus dink hul dino-maat, Wanna, is haar kuiken en met hom wegvlieg? Daar is bitter min tyd om hul maat te red…