s_oondvars_150
87

Dit jeuk!

Damian Harvey
LAPA Uitgewers

Groot Gorilla se rug jeuk. Hy rek en strek, maar hy kan dit nie bykom nie. Al die diere gee raad, maar alles maak die gejeuk net erger… Toe Groot Gorilla by die huis kom, kry hy die perfekte oplossing vir n gorilla wie se rug jeuk!

Publikasie: 2008-02-20
0
Would love your thoughts, please comment.x