Shani is vasberade om die Face of the Future-skoonheidskompetisie te wen, maar sy hou nie rekening met `n smerige fotograaf se nare bedoelings en met Rachelle se sluwe planne nie.