Vyf en dertig van die bekendste en mees geliefde Afrikaanse volksverhale, legendes en ware stories word vir ’n nuwe geslag lesers oorvertel in hierdie pragtige volkleurboek. Bekende stories soos: Hasie en die teerpop Racheltjie de Beer Antjie Somers Jock van die Bosveld Die voëls kies ’n koning Jakkals en Wolf steel botter