Hierdie geliefde stories is spesiaal oorvertel om dit perfek vir die beginnerlesers te maak. Dit het: ·Kort sinne ·Herhaling ·Eenvoudige teks in spraakborrels wat kinders kan lees terwyl volwassenes die hoofteks lees. Die bekende stories sal kinders gou in staat stel om self die teks te lees, wat waardevolle vertroue in hulle leesvermoë kweek.