Baie dinge kan jou alleen laat voel. Dis nie ’n lekker gevoel nie, maar onthou net dat almal partykeer so voel! Wat moet jy doen as jou kind eensaam voel? In Notas vir ouers agterin hierdie boek gee ’n kindersielkundige nuttige wenke.