s_oondvars_150
1019

Ek voel vriendelik

Trace Moroney
LAPA

Jy help ander mense, jy luister na jou vriende, jy voel goed oor jouself… Om vriendelik te wees is al hierdie dinge – en nog meer. Hoe kan jy jou kind help om vriendelik te wees? In Notas vir ouers agterin hierdie boek gee ’n kindersielkundige nuttige wenke.

Publikasie: 2009-04-17
0
Would love your thoughts, please comment.x