s_oondvars_150
1266

Flitskaart-boek: Kleure en vorms

Simone Hough
Human & Rousseau

Leer alles oor vorms en kleure met hierdie vrolike skoonvee-boek propvol tekenoefeninge, foto’s en aktiwiteite.
Speel speletjies met die flitskaarte en plakkers, en leer vorms en kleure ken. Teken met die pen op die skoonvee-bladsye en flitskaarte, en oefen hoe om vorms te teken en kleure se name te skryf. Dis so maklik!

Publikasie: 2011-06-15
0
Would love your thoughts, please comment.x