In die vierde titel, Fritz Deelman en die Diepsee-Duikbol, word luitenant Fritz Deelman na Madagaskar gestuur om uit te vind wat van Professor Niemeyer, `n argeoloog, geword het terwyl hy die verlore stad Lemuria, wat duisende jare gelede onder die oseaan verdwyn het, gesoek het. Fritz word egter gevange geneem deur die bose Archimedes Levitopek…