s_oondvars_150
1509

Geheime koninkryk 1 : Skitterende paleis

Rosie Banks
LAPA

Janie, Bianka en Jasmine is beste vriendinne. Op ’n dag ontdek hulle ’n towerkissie wat hulle wegvoer na ’n fantastiese wêreld! Kan die drie maats vir Trix die feetjie help om te keer dat koning Kieliebaard se 1000ste verjaardagpartytjie deur koningin Gorina bederf word?

Publikasie: 2013-05-02
0
Would love your thoughts, please comment.x