Janie, Bianka en Tamsin is gereed vir storietyd-pret saam met die boekkabouters van Sprokieswoud. Maar koningin Gorina maak alweer moeilikheid. Sy laat al die boekbloeisels wat aan bome groei, verwelk. Kan die meisies haar towerspreuk verbreek en die boekbloeisels kry sodat koning Kieliebaard nie in `n stinkpadda verander nie?