s_oondvars_150
1752

Geheime koninkryk 8: Suikersoet bakkery

Rosie Banks
Lapa

Janie, Bianka en Tamsin is baie opgewonde om Suikersoet Bakkery te besoek en na die jaarlikse bakkompetisie te gaan kyk. Maar dan arriveer koningin Gorina en haar aaklige Stormkabouters om die pret te bederf. Kan die meisies die kompetisie red en die silwer suikerspin kry om koning Kieliebaard te help?

Publikasie: 2015-09-15
0
Would love your thoughts, please comment.x