s_oondvars_150
1427

Goeie maniere: Prinsesse hou van deel

Timothy Knapman
LAPA

’n Klein prinsessie leer om mededeelsaam te wees in hierdie prettige rymende boek. Hierdie reeks leer ouers en kinders dat goeie maniere pret kan wees… en die lewe vir almal ’n bietjie makliker maak!

Publikasie: 2012-09-11
0
Would love your thoughts, please comment.x