`n Klein seuntjie met `n groot verbeelding leer goeie maniere in hierdie prettige rymende boek. Hierdie reeks leer ouers en kinders dat goeie maniere pret kan wees… en die lewe vir almal `n bietjie makliker maak!